Teregwysing

(Grieks: epanorthōsin) Sommige woordeboeke verklaar hierdie woord as ‘n tipe restourasie-proses. Dit kan dus verwys na korreksies wat aangebring word in iemand se leer en lewe, maar ook verbetering. Iemand se Christelike lewe word gerestoureer, wanneer hy dit wat nie in lyn is met die Skrif nie, weer in lyn daarmee bring. Onder hierdie kategorie sal jy daarom meestel inligting rondom die Gereformeerde etiek vind.

No Results Found

The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.